Dankie Mapog. Waardevolle terugvoer. Met dit wat jy noem staan die ou Bushlander, die DR200 en die AG200 uit bo al die ander wat beskikbaar is. Dit help geweldig baie. Ek wens die CTX200 was nog in produksie. Dit verbaas my net altyd as mens die KTM500's die WR450's en daai klas fietse sien wat...