Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Scalpel

    What makes a good farm bike?

    On this specific farm a quad or a two wheeler will both work. I think a quad might even have an advantage over two wheeler.
  2. Scalpel

    What makes a good farm bike?

    Die eienaar van die plaas!
  3. Scalpel

    What makes a good farm bike?

    Is daai 'n Keg bier? :)
  4. Scalpel

    What makes a good farm bike?

    Ek vermoed so Chris! Wil nie graag in olifant raak ry met daai viewer nie! Nice ding is jy kyk 'n leeu in die oë!
  5. Scalpel

    What makes a good farm bike?

    En amper goedkoper as 'n utility quad.
  6. Scalpel

    What makes a good farm bike?

    Suzuki SJ413 lang bak!! Ontspoor ek nou my eie thread!
  7. Scalpel

    What makes a good farm bike?

    Petri waar gaan mens vandag 'n mooi beskostigbare SJ410 kry? Maar ja ek hoor jou.
  8. Scalpel

    What makes a good farm bike?

    Raak weer vinnig duur. Dan maak dit al amper weer sin om goedkoper plaasbakkie te koop!
  9. Scalpel

    What makes a good farm bike?

    Die mooi afrikaans vir een van die normale quads is 'n dooskarretjie!
  10. Scalpel

    What makes a good farm bike?

    Ja Petri mens hoor goeie goed van hulle en prys gewys kan mense seker meer as een koop vir die prys van een Japanees!
  11. Scalpel

    What makes a good farm bike?

    Ek glo mens moet maar die kwad se beperkings leer ken Chris. 'n Kwad op sy beste hou van omval.
  12. Scalpel

    What makes a good farm bike?

    Ek dink dis die Linhai Rustler waarvan jy praat Petri.
  13. Scalpel

    What makes a good farm bike?

    @Chrisl is die Ozark 4x4?
  14. Scalpel

    What makes a good farm bike?

    En net daar kom die issue!! Reverse met die voet teen die voorwiel!!
  15. Scalpel

    What makes a good farm bike?

    So true! Dubious origin of the bike the disappears on a farm!
  16. Scalpel

    What makes a good farm bike?

    Maak sin Chris maar wat maak dan n goeie plaas kwad? Die Honda foremna en daai tipes kos amper trekker pryse. :)
  17. Scalpel

    What makes a good farm bike?

    Petri ek is nie seker nie oor die Bushlander nie. EK het nog altyd baie van hulle gehou ja!!
  18. Scalpel

    What makes a good farm bike?

    Ek sien die Suzuki DR200 kan ook nie op die pad gebruik word nie!
  19. Scalpel

    What makes a good farm bike?

    I will have to investigate the Yamaha! Didnt know that they still produced the AG200.
Top