Quick update
Vier lisensies hernu nou sonder issues. Ons lisensie kantoor is duidelik nie op AARTO se stelsel nie.
Ek het ook nie vrae gevra nie. Net betaal en gegaan.
So, nou wag ons vir die volgende rondte.
Maar, sal maar daardie boetes afwerk met tyd. Net eendag stop hulle my in Gauteng in...