Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Exploratio

    AARTO WTF?

    Baie dankie. Help tog nie om soos 'n rebelse tiener te wees nie. Nou deur die lys van oortredings op AARTO se webblad gegaan. Mea culpa. Les geleer:unsure:
  2. Exploratio

    AARTO WTF?

    Ek sal more die ding bekyk. Weet as daar 'n adminastriewe merk op n voertuig is, is dit n issue. Infringement notices het ek nog nie in 29 jaar teëgekom ne. Ek registreer voertuie elke week. Lisensie hernuwings altyd glad geloop, selfs laasweek.
  3. Exploratio

    AARTO WTF?

    Ok, ek het gaan kyk. Ek is BAIE duidelik n jaagduiwel. n String van die k@k wat daar lê. Sal nou n les wees om nie die Poskantoor se notices weg te moer nie. Gelukkig is my seun die bestuurder, so sy Sondag is gespoil🤣🤣🤣🤣
  4. Exploratio

    AARTO WTF?

    Ek weet van 1 boete, 8 jaar terug in Knysna wat dalk geïgnoreer is. Nog nie weer enige oortredings gehad nie. Dalk kom daai een my nou byt.
  5. Exploratio

    AARTO WTF?

    Ok, maar spesifiek hierdie voertuig, of enige voertuig op my naam geregistreer. Ek is te bang om te gaan registreer op hulle blad. As proxy by die besigheid, is ek half verantwoordelik vir 5000 voetuie:eek:
  6. Exploratio

    AARTO WTF?

    Ek het bietjie gesoek op die forum, maar kry nie 'n antwoord nie. So help my asb. Kry vanoggend n SMS dat my een fiets se lisensie hernu moet word, maar daar is 'n AARTO infringement wat uitstaande is. Dog AARTO nog nie wet nie, weet nie van n boete nie, al deur hoeveel padblokades sonder 'n...
  7. Exploratio

    The OOSTFIN "Sethuthuthu" Weekend, 11 - 13 October 2024

    Hierdie manne gaan kamp. Ekself gaan kamp. So, julle bo-dorpers kan ontspan. Moet nou ook nie worry oor hoeveel koppe onder die lapa kan pas nie. As dit moet, bring ons n mother van n stretch tent.......
  8. Exploratio

    The OOSTFIN "Sethuthuthu" Weekend, 11 - 13 October 2024

    Het gister met Jan gepraat. Hulle wil kom. Nog 3 koppe by So @petri oosthuizen sal sy max getal moet opskuif. Ons gaan baie wees.
  9. Exploratio

    The OOSTFIN "Sethuthuthu" Weekend, 11 - 13 October 2024

    Fook me! Slaap jy nooit nie?
  10. Exploratio

    The OOSTFIN "Sethuthuthu" Weekend, 11 - 13 October 2024

    Bring haar saam. Louis bring vir Ronél, groot familie kuier.
  11. Exploratio

    The OOSTFIN "Sethuthuthu" Weekend, 11 - 13 October 2024

    OK, sit my (@Exploratio) en Linda op Ook @LouisXander , @HotKlou en @Psycho Porra As hulle dan nie kom nie, dien hulle name as placeholders vir ander laatkommers
  12. Exploratio

    The OOSTFIN "Sethuthuthu" Weekend, 11 - 13 October 2024

    Yoh! Daai stelling gaan jou n strafdop kos. Maar nee, ek is 'n kind van die lig, drink net na sononder🫣
  13. Exploratio

    The OOSTFIN "Sethuthuthu" Weekend, 11 - 13 October 2024

    Ek het nou na die bywoningslys gekyk. Baie manne wat ek graag wil sien. Maar geskiedenis het my geller baie trek kop uit in die laaste week. @Draad ek praat van jou! Ek wil graag sê "ja" maar ek wag vir n kopknik van Linda.
  14. Exploratio

    New whatsapp riding group around Potch, Klerksdorp, Parys and surrounds

    Yes, we are a couple of old geezers riding quite often. The Dome and north of the N12. PM if you want to joins us.
  15. Exploratio

    Securing your GPS from falling out of mount.

    Problem with the 396 and the 395 is that there is no attachment point for a tether. Contemplated about drilling a small hole through the enclosure at the back, but with my luck I will just destroy the poor unit.
  16. Exploratio

    Securing your GPS from falling out of mount.

    Ek het die naweek aan die gedink. Ek is verby beïndruk met hoe stewig n 395 en 396 Zumo in sy cradle bly. Maar wat ek gebruik op die Gopro en sy remote is n "barrel swivel and snap", stainless draad en klein ferrules. Die vissermanne sal die goed ken. Die ryg die draad/kabel deur en hak die snap...
  17. Exploratio

    Expensive toys

    https://www.webbikeworld.com/2023s-most-expensive-motorcycle-is-officially-sold-out/ Good lord, is beautifull. Pity I was too late to order one. Oh ja, I also don't own a Bently, so they would not take my order anyway
  18. Exploratio

    Dakar 2024

    Bangbang Barreda breaks every bike he touches. He broke ALL his Hondas and now his Hero too
  19. Exploratio

    Show us your XR

    Ok, this is BS. Sorry gents
Top