Kyk na waar die plaasbakkie gery het. Dáár is dit gekompakteer. Moenie dink jy gaan ry waar dit smooth en virgin terrain is nie. Dit is kaksoek in hoofletters. And slow the f@##@ down. O ja, vergeet jy het 'n voorbriek soos @Bordercollie gesê het
Het jy al vir jou n GPS aangeskaf?
Ek het so paar .gpx files met roetes om Doornkloof van vorige bashes as jy belangstel. Dalk kan jy aansluit by een van hulle