Ry na my toe. Van my af 190km grond tot daar by Doornkloof. Volgens my, vêr genoeg vir n naweek. Tans baie diep sand op die roete. Weet nie hoe dit in die rënseisoen gaan lyk nie. Sal wel prettig wees:cool::cool::cool::cool:
Ja op alle vrae, u edele.
Dit is 'n "Honesty Bar"
Jy skryf op wat jy skink, einde van die naweek maak jy die som en betaal vir @Sidpitt
Het nog altyd mooi gewerk.