Dit is maar lekker warm hier by ons in Loxton.
As ek 'n opmerking mag maak - ek sien jy doen redelike lang afstande per dag.
Ek het geen idee of jy net lus is vir ry en of jy geintereseerd is in die plekke wat jy op jou roete uitgemerk het nie.
Jy moet dalk 'n bietjie meer tyd toelaat en meer...