Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. skydiver

    The Africa twin CRF1000L corner

    Warning!!!! Never, ever spin an ATAS on a tar road. :eek:
  2. skydiver

    “New” beautiful T700 in the house!

    As ek my T7 eendag kry gaan ek net so suinig wees met fotos :ROFLMAO:
  3. skydiver

    The CRF300L thread

    Odo is nou ongeveer 16500km Dis jammer, maar jy sal erens 'n geskikte plekkie vind.
  4. skydiver

    The CRF300L thread

    Net links van die chain guard. Nog nooit met my mx stewels raak getrap nie
  5. skydiver

    The CRF300L thread

    Little Red Pig :love:
  6. skydiver

    The CRF300L thread

    Geniet die trippie en moet nou nie die LRP soooo baie geniet dat jy vergeet om te stop vir 'n paar fotos nie. :D
  7. skydiver

    The CRF300L thread

    'n Baie unieke sonbril houer :cool:
  8. skydiver

    Fugly JNR

    Hy het 'n pragtige dokter ook gery in die fliek.
  9. skydiver

    The CRF300L thread

    Wanneer verwyder jy daai strap op die sitplek ..... of pla dit jou nie as jy ry nie? Die duct tape is 'n goeie idee, ek sien my mx boots krap ook die frame op my fiets.
  10. skydiver

    Yamaha T7 - No longer a Concept

    Not my bike. Owner is a guy in Bavaria, Germany. I just love these bikes and hope to own one, one day.
  11. skydiver

    My Honda CRF250L ownership experience

    Geen probleem, gesels gerus. Ons almal leer iets nuuts.
  12. skydiver

    My Honda CRF250L ownership experience

    'n Groter tenk is gerieflik vir julle wat so ver ry. Hier waar ek rondry is ek nooit regtig verder as so 60km van 'n vulstasie af nie. My boude forseer my in elk geval om so elke 2 ure 'n breek te vat, dan gooi ek sommer weer brandstof in. 😬
  13. skydiver

    My Honda CRF250L ownership experience

    I make sure I fill up by 200km (just to be safe) .... there is normally about 1lt of fuel left in the tank
  14. skydiver

    Fugly JNR

    The Kenda K270 on my CRF250L are not very aggressive but they are fine on tar and on the local gravel where I ride. The tread on them still looks new after 6000km of use.
  15. skydiver

    My Honda CRF250L ownership experience

    Daar is baie brande hier. Het vanmiddag gou weer op daai bos baan wat ek ontdek het, gaan ry. Daar het weer 'n brand ontstaan so 1km van waar ek was. Die rook was so erg dat ek moes padgee, want ek kon nie behoorlik asemhaal nie.
  16. skydiver

    My Honda CRF250L ownership experience

    I discovered some sort of a track that someone had laid out in the bush The direction of travel was even marked with white arrows It is still fairly new as I could not see any tyre (bike/quad/mtb or running shoes) anywhere, so the CRF and I rode a few laps. Will definitely go back there to ride...
  17. skydiver

    My Honda CRF250L ownership experience

    We've had a lot of veld fires the past month
  18. skydiver

    My Honda CRF250L ownership experience

    I wonder how old this bridge is???
Top