As jou naam nie Paul Tarres is nie, is jou balle klaar daar.
DCT, reg opgestel is baie goed offroad (Ek glo nie ek sal die T7 of vice versa, beter ry off road nie) en die DCT is great oop pad.
Vir my uit onderving, die DCT het 'n pap suspensie, en van wat ek lees, selfde met die T7 - same...