Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Crankshaft

    Sold YAMAHA T7 - Plenty of extras - R165 000

    Nee ek het dit na n Mint Wrapworx toe gevat in Montagu Gardens vir fitment
  2. Crankshaft

    Sold YAMAHA T7 - Plenty of extras - R165 000

    Kiffideas = Stefan Kleyn Bandit GFX se werk is goed. Hulle het my 1290SAR se kit ook gedoen. Ek het die design en info gestuur en hulle het die eindproduk vir my aangestuur om die goedkeuring te gee.
  3. Crankshaft

    Wanted Vespa GT200L for my father

    Ek het self 'n 300 GTS besit en het hom baie geniet, maar die enigste ding wat ek teen die Vespa het is sy aankoop prys... Hulle is soos Toyota, jy betaal hopeloos te veel vir dit wat jy kry. Die Japanese OEM's is in my opinie beter ge-spec en baie goedkoper. Selfs BMW se GT400 (en daai is...
  4. Crankshaft

    Sold YAMAHA T7 - Plenty of extras - R165 000

    Dis nice om te sien hoe iets simpel soos 'n sticker kit die hele bike se voorkoms kan verander. @EtienneNXR wie het jou sticker kit gedoen? BLIKSEM!!! Eendag as ek groot is... Mis jou sommer my WR450
  5. Crankshaft

    Sold YAMAHA T7 - Plenty of extras - R165 000

    sjoe, dis 'n mooi fiets. Sterkte 🤤 🤤 🤤
  6. Crankshaft

    Wanted Vespa GT200L for my father

    Die XMAX 300 is ook 'n goeie opsie.
  7. Crankshaft

    Shane Hoskins Flying Solo

    Thanks Zebra, ek het weer soos my gat gelees :ROFLMAO: :ROFLMAO: :ROFLMAO:
  8. Crankshaft

    Shane Hoskins Flying Solo

    When did that happen?? RIP
  9. Crankshaft

    New member

    Welkom Neil
  10. Crankshaft

    Bike Shop Enquiry

    Also know Riaan from back when he was with KTM CPT. Good guy, will not give you any ********.
  11. Crankshaft

    Yamaha TW200cc

    Chris, weet jy wat daai ombouing gekos her?
  12. Crankshaft

    Shaun Dickens - Bike Sellers Beware

    So what’s next??? Winelands Solar Solutions??😈😈
  13. Crankshaft

    Sold Scott MX shirt & pants (brand new)

    BUMP!! Price drop--- now at R2500
  14. Crankshaft

    Journey to GS Trophy 2024 - Namibia

    Jissie hulle vat nogal nie kak nie ne...
  15. Crankshaft

    Journey to GS Trophy 2024 - Namibia

    Aaah Uhan... kan nie onthou nie, het hy regionals gewen? Daai R1200GSA van hom was my ou bike gewees 😉 Ai die ou het maar kak luck gehad met sy been breek.
  16. Crankshaft

    Journey to GS Trophy 2024 - Namibia

    Dankie vir die deel, altyd nice om te sien wat se werk word alles ingesit om so iets te beryk as 'n ryer.
  17. Crankshaft

    New Member Intro

    Welkom in die Kaap
  18. Crankshaft

    Life in America - We made the move.

    Happy happy and all the best for ‘24
  19. Crankshaft

    Seasons greetings and all the Best for 2024

    Voorspoed aan julle almal vir ‘24. Mag dit n gatskop jaar wees
Top