NICEEEE(y)(y):cool:
Het jy die reviews gesien op die nuwe BF's KO3??
Dan 'n ander vraag, hoe die Jeep se padhou vermoe VS jou bakkie wat jy gehad het? Meer los op die pad en body roll neem ek aan?
Ek vra want ek het 'n paar jaar terug geskuif vanaf 'n DC bakkie na 'n Fortuner en die body roll...