Dis moontlik, maar dan hang dit ook af wat is sy aankoop prys van die fabriek af, en hoeveel markup wil Vespa SA by sit om te verkoop.
Jy kan 'n nat nuwe Yamaha Xmax 300 gaan koop vir onder R120k. Selfs BMW se 400 GT is goedkoper as die nuwe Vespa
Ongelukkig dink ek Vespa is besig om uit die...