Ja ouberg moertoe maar ganaga is eintlik heel goed. Bietjie los klippe hier en daar maar niks bad nie.
Eks so maand terug by ganaga pass af.
Tussen ganaga pass en tankwa national park se kantoor is die pad maar kak. Baie slote gespoel, sand en klip kolle. Jy kan nie te vinnig ry nie. Wees maar...