Manic, baie geluk en thanks vir jou review.
Ek hou baie van wat ek gesien en gelees het, net een ding wat my bietjie afsit is daai plat voorkop van hom bo die lig. Lyk soos n ding wat heeldag window shopping gedoen het.
Hoe groot is sy petrol tank?
300 Xmax is a awesome scooter and good value for money.
Maybe as 2nd option, have a look at the BMW GT400 Flippen nice and well priced compared to the Vespa GTS300
So as ek mag vra, wat gaan hierdie kopie jou uit die sak uit jaag?
Koop jy hom as 'n "delivery bike" vir die werk om die tax af te skryf? :devilish: :ROFLMAO:
Had a Airoh = Lots of wind noise
my Arai X4 is 7 years old and don't have any buffering issues. For me the arai have a lot less wind noise VS the Airoh.