Ja, nice mods. Maar Danie, anders as die "un-corking" om die bike bietjie oop te kry, is daar regtig niks meer om te doen nie. Alles werk goed op die 450, suspension, mechanics etc. Ek het agtergekom as jy haar 100 of minder ry, dan voel alles kak, asof dit nie werk nie. (Seker ouens met KTM's...