Gerhard
Baie dankie vir al jou moeite, dit was goed gereel. Well done! Die kostes was ( ek dink) baie laer as wat verwag was, so increase is in orde. Ek dink ook nie hoer pryse gaan mense weghou nie. Dis maar net moeilik vir som, ekonomie druk, mense raak ouer, ens. As ek sien hoeveel mense...