Ek sien hulle kom nou met n nuwe DRZ 400 fuel injection die fiets lyk baie goed. Op n staduim het ek so fiets gery met n aftermarked exhuast yoshi en n carb Daai fiets het 160 op die gps gery dit klink na snert maar dit is nie ek self was verbaas ekt daai fiets baie geniet. Selfs die XT660R net...