Ek het my Rz baie geniet... op myne gesit 'n after market pyp, Dit het 'n baie groot verskil gemaak. My Rz was van die vinnigste in die dorpe in ons omgewing Secunda Kriel Evander Trichardt...
Ek onthou eenkeer hoe het die bike gebreek toe het ons die fiets gaan sleep met 'n jetta en 'n pel van...