So this Morning my Daughter phones me all exited, they saw a Trumpeter Hornbill on the Farm. In 10 Years I have only seen a YB Hornbill there. ****** Cellphone Photo but very exited.
Ek like nie om my Voedsel en ernstige Vloeistof rond the ry nie, koop dit waar ek afsaal. Merweville het n baie lekker Slaghuis en alles wat jy nodig het. Moerse Gasvrye Mense ook.
Sien daai Pad het nie Naam op my Kaart, as jy van Sthld op die R354 ry draai links op die Merweville Pad, vanaf Mwle ry jy net Sthld toe, jy kan nie mis nie.
As jy hom nog nie gedoen het nie, ek kan die Roete aanbeveel, en natuurlik oornag in Merweville, ek laaik diè Plek kwaai. Ons doen hom weer in einde September.
Die Pas is min of meer halfpad tussen Srld en Merweville, nader aan Mville sê kant.
https://www.mountainpassessouthafrica.co.za/find-a-pass/western-cape/258-rammelkop-allemans-pass.html