Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Hollywood

    Footpeg Diaries

    Jy moet oppas... as jy so lelik is met my, kom ek waaragtag Koës Rally toe!
  2. Hollywood

    Footpeg Diaries

    ...en weskus het arme Legadema verETTER... elke kans wat hy kry... maar dis oraait, lyk my hulle werk maar so.
  3. Hollywood

    Footpeg Diaries

    Ag, Rickus is 'n lammetjie... solank jy hom net goed-gedoseer hou...
  4. Hollywood

    Footpeg Diaries

    DANKIE!!
  5. Hollywood

    Footpeg Diaries

    Ja... ek het nooit my trip gebruik wat ek op Quest 2018 gewen het nie...
  6. Hollywood

    Footpeg Diaries

    Ek sien jy verstaan die werk... Sent from my SM-G991B using Tapatalk
  7. Hollywood

    Footpeg Diaries

    Dankie vir die ondersteuning! Bly jy geniet dit. As dit by KyKNET kom... nee dankie. Eks nie lus vir ʼn TV kanaal se vereistes en interne politiek nie. EN... as jy dit vir hulle gee, verloor jy alle regte en gebruik daarvan. Hulle claim alles. Nee wat. Ek wil eerder die net wyer gooi en almal...
  8. Hollywood

    Footpeg Diaries

    Jong, dis nou op so 'n plek dat ek daarvan kan begin droom om dit vir 'n lewe te doen. Hopelik. Eendag.
  9. Hollywood

    Footpeg Diaries

    Dankie dat jy saamry! Volgende week se Episode van die Kalahari Kruuuzz is die laaste een vir die reeks . Dis hartseer, maar dis dan dit. Daarna het ons 'n baie lekker reeks oor die Kaap!! Ons noem dit die CAPEVENTURE!! Dit sal weekliks uitgesaai word, en ons ry so bietjie van 'n "greatest...
  10. Hollywood

    Footpeg Diaries

    Als reg oom Daan. Kom ons ry bike! Sent from my SM-G991B using Tapatalk
  11. Hollywood

    Footpeg Diaries

    Nee wat, die hondjies vergelyking pas...smaak my julle twee begin ʼn pissing contest op ʼn ander man se sitkamervloer. As julle wil trille meet... sal ek vir julle ʼn nuwe thread begin. Kom ons gaan maar weer terug na die eintlike rede vir hierdie thread... Oopkop, objektiewe avontuur en...
  12. Hollywood

    Footpeg Diaries

    Ai, niemand waardeer jou nie. Die bliksems. ;-) Sent from my SM-G991B using Tapatalk
  13. Hollywood

    Footpeg Diaries

    Ja, baas Daan...inderdaad... kleiner kapasiteit sal dit verseker makliker maak, maar... ons sal hierdie gesprek eerder eers na die "philosophical thread" toe moet skuif voor ons daai call maak. Dit het niks met die gewone testostoroon en brawade tedoen nie, maar meer met ongewone struikelblokke...
  14. Hollywood

    Footpeg Diaries

    https://youtu.be/SO_uRm-Rfz4 Here you go... Enjoy! Remember to subscribe and turn on your notifications to stay informed of new episodes.
  15. Hollywood

    Footpeg Diaries

    The next episode of the FOOTPEG DIARIES Kalahari Kruuuuzz goes live on our Youtube channel at 19h00 tonight. Dont miss it!!! https://youtube.com/c/footpegdiaries Sent from my SM-G991B using Tapatalk
  16. Hollywood

    Footpeg Diaries

    Jip... its still alive....
  17. Hollywood

    Footpeg Diaries

    Shame! Hulle het nie gedink dit vat so lank om TV te maak nie! Arme manne moes vir lank staan en wag sodat ons al die tegniese kamera-goed kan doen, vir julle om saam te kan kyk. Bob, Dewald, Cassie, Weskus, Adrian, Estian, en Louis ( en selfs Tiaan en Nic in die bakkie) was almal baie...
  18. Hollywood

    Footpeg Diaries

    Hy maak dit nogal maklik...
  19. Hollywood

    Footpeg Diaries

    If I was a blond woman, and my Boots were Itchy, maybe....  :-)
  20. Hollywood

    Footpeg Diaries

    https://youtu.be/-ttn8wxCBbQ Here we go!!! Enjoy... Sent from my SM-G991B using Tapatalk
Top