Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. roxenz

    Zingela Bash 2024

    I see the max temp for Zingela on Thursday is a frisky 7 deg C. Friday morning we may wake up to snow. Or ice. Or sleet. Or frozen.
  2. roxenz

    The OOSTFIN "Sethuthuthu" Weekend, 11 - 13 October 2024

    Ek hou baie meer van die eerste kopie (met die letters in wit) - die swart teks clash meer met pragtige kunswerk. Petri, kan jy nie vir ou Pierneef kry om n motorfiets in daai mooi prentjie in te skilder nie? Miskien vir Bettie as model gebruik?
  3. roxenz

    The OOSTFIN "Sethuthuthu" Weekend, 11 - 13 October 2024

    Dankie vir daai waarskuwing Petri. Dit help my baie met roete keuse vir die komende Zingela bash. 👍🏻
  4. roxenz

    A day in the workshop ...

    It's just awesome to see someone that can still DO things! 👍🏻👍🏻👍🏻
  5. roxenz

    The OOSTFIN "Sethuthuthu" Weekend, 11 - 13 October 2024

    Ek stop ALTYD by Petrus Steyn. Great winkel daai.
  6. roxenz

    The OOSTFIN "Sethuthuthu" Weekend, 11 - 13 October 2024

    Teer. Vir 'n ander trippie, nie die stoetietoetie nie.
  7. roxenz

    The OOSTFIN "Sethuthuthu" Weekend, 11 - 13 October 2024

    Petri, hoe lyk die paaie daar in jou omgewing: Heilbron tot Reitz Reitz tot Kestell
  8. roxenz

    ATTGAT....?

    Petri ek het einste daar in jou wêreld so bietjie grondpadskaats gedoen. Bike het nie goed daarvan afgekom nie. Ek het so paar stukkende plekke gehad, maar niks wat merthiolate en 'n paar pleisters nie kon uitsort nie. As ek nie ordentlike baadjie en broek aangehad het nie, het ek jellie vir...
  9. roxenz

    Life in America - We made the move.

    My wife uses this for our Great Dane, it helps him, and works out to about R350 per month. Obviously I don't know if it would work for Sammy.
  10. roxenz

    Life in America - We made the move.

    One of those rare books that one can read more than once.
  11. roxenz

    Electric vehicles. Wow. Just wow!

    I detect some high tension over the charging issue, but it seems OhmD is quite amped up over the Scalectrix karretjie. Is it a Volvolt or a Voltvo?
  12. roxenz

    The OOSTFIN "Sethuthuthu" Weekend, 11 - 13 October 2024

    Ons gaan opvang met daai ene by die Stoot-stoot-stoot Bash. (y)
  13. roxenz

    The OOSTFIN "Sethuthuthu" Weekend, 11 - 13 October 2024

    Hou op om ou koeie in die sloot te grawe, en fokus op my vraag Petri! :ROFLMAO: :ROFLMAO: :ROFLMAO:
  14. roxenz

    The OOSTFIN "Sethuthuthu" Weekend, 11 - 13 October 2024

    @petri oosthuizen - during your peregrinations with Bettie, have you ever stopped at the Colenso Club? Worthwhile?
  15. roxenz

    SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added

    Jy moes iets reg gedoen het met jou girls, want katte is bekend dat hulle uitsoekerig is met die mense wat hulle kies om met hulle teenwoordigheid te vereer.
  16. roxenz

    5555

    Ek het gedog 5555 is dalk interweb shorthand vir f0kf0kf0kf0k. 😅
  17. roxenz

    My African Dream - reporting from Haiti

    During many years of diving, I never got rid of that response that breathing under water is not natural. Knowing that, I would submerge while holding my breath - not trying to "keep on breathing". Underwater I would look around and make myself "comfortable" with my environs, and then ... breath...
  18. roxenz

    A TT500, a CRF300L and 43 years that separate them

    🤣🤣🤣🤣 Het tydens n stop vir petrol my skaars gemaak... Skat dit was die einde van my loopbaan as n "model"... 😂 NS. Dit was nie die enigste keer dat ek vir n "date" weggehardloop het nie. Daar was ook die keer in Hillbrow in '81, toe ek die gewillige girl vir die eerste keer behoorlik kon bekyk...
  19. roxenz

    A TT500, a CRF300L and 43 years that separate them

    Jis, kan 'n halwe boek skryf oor daai diensplig duimgooi ritte. Die ou oom en tannie van Senegal wat my 1-uur die oggend opgelaai het buite Winburg en my brandewyn en biltong gevoer het. Hulle het middernag besluit hulle wil vir hul kleinkinders in Bloem gaan kuier. Altwee stormdronk! Ek het...
  20. roxenz

    A TT500, a CRF300L and 43 years that separate them

    Ding is, ek dink daai dae is een van die redes dat ek vandag weier om "oud" te word. Nie meer 18 nie, maar in my kop is ek nie oud nie, weier net, ndf.
Top