Ek wil/moet iewers weer kyk vir winter handskoene. Ek is lief vir Alpinestars se produkte oor die algemeen t.s.v. hul effense duur prys. Ek het al 3 pare MX-tipe handskoene asook 'n goeie tipe Drystar, maar dis asof die kwaliteit nie vir my so goed is nie. Na 'n ruk begin daar maar 'n rafeltjie...