Ook leer trekker ry op die plaas op 'n MF 135 en 165. Die moeilikste deel was om daai blerrie clutch te trap want jy moet mos reguit afwaarts trap en nie so skuins vorentoe soos met 'n kar nie. As lightie was die gevolg dat jy basies moet regop staan op die clutch petaal om hom ingetrap te kry...