Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Karoo Rider

    Spot the location!

    Waarheen ry ek in ChrisL se foto?
  2. Karoo Rider

    Spot the location!

    Kon nie onthou of dit voor of na Williston was nie - skuus was dan bietjie uit. Chris gooi 'n kiekie asb. (y)
  3. Karoo Rider

    Spot the location!

    Dink dis iewers tussen Williston, Sutherland en Fraserburg maar dis seker te vaag.
  4. Karoo Rider

    Spot the location!

    Ek was al daar maar moet nou eers mooi dink.
  5. Karoo Rider

    Spot the location!

    Korrek. Seker so 30km uit Ladismith uit draai jy links af by 'n quary-gat dan ry jy daar waar die stof so trek in die foto. Dis die Prinsrivier pad, loop deur na Kalliesburg.
  6. Karoo Rider

    Spot the location!

    Nope.
  7. Karoo Rider

    Spot the location!

    Dalk moet ek 'n leidraad gooi... Dis die Klein-Swartberge in die agtergrond.
  8. Karoo Rider

    Spot the location!

    Waar?
  9. Karoo Rider

    Spot the location!

    Lyk na Heidelberg of Korintepoort omtes? Of nee wag hoekom dink ek dis op die Witsand pad iewers? Ek dink ons het al daar gery maar die water het toe darem onder die drif deur geloop!
  10. Karoo Rider

    Spot the location!

    Richmond?
  11. Karoo Rider

    Asemskep in Anysberg - 'n bakkie trip

    Dankie Danie, ja dit was inderdaad gaaf om vir jou en Stroke-her en ook Ri daar te kry. (y)
  12. Karoo Rider

    Asemskep in Anysberg - 'n bakkie trip

    Onderskrif as ek mag: soos julle weet is die Anysberg Reservaat een van die enkele reservate wat nog motorfietse toelaat. Ek het na hierdie paar dae se kamp daar, en gesels met die bewaarders en bestuurders, 'n opnuut gevestigde waardering vir wat hulle daar doen, afgesonder van die...
  13. Karoo Rider

    Asemskep in Anysberg - 'n bakkie trip

    Ek lê bietjie in. Luister. Spreeu, vink, mossie. ‘n Perd se snork. Die wind suis deur die bloekombome. En dan “Ha-haaaa!” sal ‘n hadida mos als kom versteur! Ook maar goed so. Ek is net betyds om die sonsopkoms te sien voor ek bietjie koffiewater vir ons opsit. Ons ry vandag weer uit...
  14. Karoo Rider

    Asemskep in Anysberg - 'n bakkie trip

    Ek kry terugvoering van Chris – sy fiets het ‘n haakplek wat hy eers wil uitsorteer maar sy bakkie kort ‘n bietjie langpad. “Sien jou môre” en ek weet toe sommer hy gaan die plek geniet. Dis Vrydag. Laatmiddag sit en hou ek die pad dop deur die verkyker. ‘n Wit kolletjie voor ‘n fyn stoffie...
  15. Karoo Rider

    Asemskep in Anysberg - 'n bakkie trip

    Ek stap rond en verken bietjie die plek. Ai man hieraan kan ek gewoond raak dink ek.
  16. Karoo Rider

    Asemskep in Anysberg - 'n bakkie trip

    Die kantore is so entjie van die kampterrein af en daar is 'n flouerige wi-fi sein. Te min gelukkig om die klomp snert op sosiale media te volg, maar net genoeg om die agtergeblewenes by die huis in kennis te stel van my welstand. Ook net genoeg om ou vriend Chris Louw alweer in 'n kamp in te...
  17. Karoo Rider

    Asemskep in Anysberg - 'n bakkie trip

    Ek kom by die netjiese kampplek aan en begin nesskrop. Alles silwerskoon en vriendelike personeel.
  18. Karoo Rider

    Asemskep in Anysberg - 'n bakkie trip

    Die pad vloei. Gedagtes word saam met die selfoonsein agtergelaat in die laaste paar kronkelklofies. Die veldblomme en natuur terg met ongekende weelde na 'n paar jaar se bittere droogte, veral in die area. Dankbaarheid in oordaad sonder dat hulle 'n woord spreek.
  19. Karoo Rider

    Asemskep in Anysberg - 'n bakkie trip

    'n Mens moenie korter ry as wat dit geneem het om te pak nie. En 'n kampstoel sal lekker wees. Plus ek wil my groot kamera en 'n verkyker inpak. Ys en 'n koue bier klink ook nie sleg nie. Met 'n paar dae verlof op hande, en 'n bedrywige paar maande by die werk, kan ek voel my breekpunt moet...
Top