Geen wonder jy nodig nou en dan 'n middag slaapie nie! moerse bedrywig en alles so netjies
Ek is een van daai mislukke mense wat 'n boer sommer met die intrapslag oordeel deur net te kyk hoe lyk sy heinings en die werf,kak styl ek weet!
Jy inspireer my om weer vir 'n slag stoor reg te pak en...