Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Hinksding

    Sold Arai Tour X4

    Mooi helmet.
  2. Hinksding

    For Sale NEW AND USED TYERS

    You dont mean Heidenau instead of Hinweinse?
  3. Hinksding

    Leatt Boots Giveaway!

    Swart sal werk. Seblief en dankie!
  4. Hinksding

    Show us your water crossings - Yeeeehaaaa !

    Vir my wat op n nat waslap leer swem het, lyk daai na borderline k#ksoek.
  5. Hinksding

    Another African in the USA

    Sjuus. Now there is a whole different point of view. Mooi man
  6. Hinksding

    Rattling brake discs

    I removed the discs and took a 12mm windpomp rod socket, a 4 pond hammer and an anvil, to motivate them into a silent fit. It works good enough for now.
  7. Hinksding

    Koës foto report.

    Sjuuus! Lekker manne. Damnit, ekt darem lus gehad om my scooter te loop uithaal.
  8. Hinksding

    Mission Zanzibar on a stofpoeper.

    Jy weet hoekom word daai scooters n Boda boda genoem? Hulle sê as jy in Afrika droogmaak en die owerhede begin jou soek, spring jy op by die naaste scooter en skree vir die drywer: Boda boda, maw grens toe. Lekker ry kêrels
  9. Hinksding

    Where are these old faithfuls?

    Wat het van hom geword? Jussie, ek mis sy RRs
  10. Hinksding

    Wie hier op die forum het n Hp2?

    Hi daar Berm! Long time no see. Die einste Vaalbaas het Tau sn.
  11. Hinksding

    Can you imagine this in reality

    Take drunk pedestrians off the road, and you'll see a great difference
  12. Hinksding

    Upington honne?

    Nic Borman, die eienaar van HiQ is ook daar. Hys nie so gereeld op die forum nie.
  13. Hinksding

    WTF tyre prices??

    Weet enige iemand waar ek ñ Heidi K60 kan kry? Lyk my almal wag vir die skip om re kom?
  14. Hinksding

    KTM 990R for sale

    Hoe dan nou so?
  15. Hinksding

    Another "Out the Box" build by FabMan

    Sjuus! Daai affêre sal laat koppe draai
  16. Hinksding

    Verneukpan enigiemand ? 25 Maart - See First Post

    Hoe sê die HSBC slogan: Never underestimate the power of local knowledge.  :ricky: Dêmit mense, die wêreld is mooi en needless to sy nat. :biggrin:
  17. Hinksding

    Norden having fun and taking it all in, comfortably in it's stride

    Lekker ryplek in daai wêreld.Die edit werk vd video is cool. Nice manne. Oppas net vir daai donkies en perde wat los loop.
  18. Hinksding

    MOTUL Tour of Legends - a photo report

    :ricky:
  19. Hinksding

    Service Advice

    Tribes glo aan iemand in George met die naam Donovan, hy was n XBMW mechanic. Ek sou nie eens bother om die bike BMW toe te vat nie, ek weet nie of daar nog Technicians is wat op 450s gekwalifiseer het nie, alhoewel ek totaal mag verkeerd wees. Jy kan hom vra vir Donovan se info. Tribes Nul73...
  20. Hinksding

    Verneukpan enigiemand ? 25 Maart - See First Post

    I dont wanna burst any enthusiastic bubbles maar: Ek voorspel nog reën vir Maart. Kom ons kyk. >:D
Top