Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. S

    Sold 2015 Yamaha XT1200ZE 65 000km

    @2StrokeDan dis nou wat jy kry van al die Yamaha propaganda wat jy so versprei... But I wont have it any other way!
  2. S

    Yamaha T7 - No longer a Concept

    Baie bitter jaloesie as motiverering en baie Youtubes bestudeer...en dan oefen oefen en nog oefen. Moenie jou tyd mors met power wheelies...begin met clutch-ups. Baie meer predictable en laer spoed. 2nd gear...en minder revs as wat jy dink...its a timing thing. Soos jy gemakliker raak kan revs...
  3. S

    Yamaha T7 - No longer a Concept

    Ek kan nie waarborg dat daar dalk skills transfer vanaf die T7 na die T12 gaan wees nie. 100+ hp moet mos sy neus kan lig...al is dit net af en toe as ek n GS by die robots vang.
  4. S

    Yamaha T7 - No longer a Concept

    Nee...sal op selde hoogte bly as soos standaard. Soos op my foto. Standaard hoogte odo met foon/ GPS langsaan en dan standaard gap na navbar. Sodoende sou jy dalk die plaat later kommersieel wil aanbied bv deur Flying Brick of soortgelyk is dit meer compatible accross the board met various...
  5. S

    Yamaha T7 - No longer a Concept

    Etienne het my so geirriteer met sy aanhoudende gewheelie gooi dat ek op die ryp ouderdom van 45 besluit het om iets daaraan te doen. R200k se T7 om op te leer...what can possibly go wrong. LOL Maar ja...nog nie n expert nie maar dit lyk al na iets. Ongelukkig het Etienne sy T7 verkoop so toe...
  6. S

    Yamaha T7 - No longer a Concept

    @tau...is dit nou soos n k@kstreep in n onnerbroek klink? So Grrrrr Grrrrr?!?! Lol
  7. S

    Yamaha T7 - No longer a Concept

    Mag ek voorstel dat mens die console pod se lokasie bietjie laat sak...dan kan manne nogsteeds die navbar gebruik. Dalk verduidelik foto beter...
  8. S

    Yamaha T7 - No longer a Concept

    Ek sal ook nogal so n plaat like @Malmoer...as dit bekostigbaar genoeg is. Dan kan ek my Garmin op Navbar hou en my foon met navigasie app langs odo sit. En dan lyk my cockpit baie "dakar" so dan jaag ons nog lekkerder.
  9. S

    Yamaha T7 - No longer a Concept

    Sidestand is first thing I blanked off...those things always cause kak. I just leave her idling while I fiddle the gate...and listen to that sweet 270deg music.
  10. S

    Sold 2015 Yamaha XT1200ZE 65 000km

    As discussed...pls put on hold. We talk toninght. Andre
  11. S

    Yamaha T7 - No longer a Concept

    Just switch of ABS everytime you start the bike...it soon becomes instinctive to a point where I purposefully switch it on when I feel I need it. Caught me out once or twice in the beginning where I very nearly overcooked some high speed cornets on gravel but by now its habit so all good.
  12. S

    T7 Upgrade Time – Ready to Roll!

    Ja blok die inlet. My tank overflow het ek wel n filter ingesit sodat daar nie stof in my tank insuig nie. Daar write-ups/Youtubes hieroor...Google is your friend. Charcoal canister kan hotstart issues verooraaak...dus moet hy uit.
  13. S

    T7 Upgrade Time – Ready to Roll!

    21" tubes in voor fairing. Charcoal canister vervang met waterproof capsule houertjie wat spanners ens in het. 18" tube en pomp onder seat Chainbreaker, kruk yool, Leatherman, fuses, fuel hose, duct tape en patch kit onder seat. Dis met std battery. Dis n tight fit...maar sy like dit tight.
  14. S

    Yamaha T7 - No longer a Concept

    So...my T7 staan nou op 42kkm. Was sopas Yamaha toe vir valve check service omdat ek te lui was om dit self te doen. Valves almal nog binne spesifikasie...geen stelling nodig. Geen wear op cams...die mechanic was nogal impressed oor hoe skoon alles op valvetrain was. Jammer oor die boring...
  15. S

    T7 Upgrade Time – Ready to Roll!

    @Malmoer die skade is mos nou klaar gedoen so nou te laat vir tutorial video. Haal lewer af, klamp hom in n vice en gly lekker sterk pyp oor einde van lever sodat jy genoeg leverage het. Buig dan bietjie vir bietjie tot jy tevrede is. Sny lever af en skuur tip mooi rond. Gewerk op my T7...my...
  16. S

    Yamaha T7 - No longer a Concept

    @Malmoer veels geluk man...nou is jy op n yster wat jou skills beter sal match. Ek verstaan...maar nee my Euro 4 pyp is nie te koop nie. My condolences...
  17. S

    Yamaha T7 - No longer a Concept

    My T7 is a 2021...Euro 4 with CAT below engine. How long would you need the bike for?
  18. S

    Not all fuels (diesel) are created equal?

    The modern bakkies are not quite as fuel tolerant as the old plaas bakkies. The way I see it I would rather pay for fuel than for expensive parts on a modern bakkie. I always fill up at my local Engen and long term average on the Isuzu is 13km/l. When travelling out of town I only fill up at...
  19. S

    Yamaha reliability not what it used to be...

    My T7 that replaced the 660 is now on 36000km...24000km of that was done by me in year one of ownership. No commuting...just trips, joyrides and behaving like a doos. What can I say...starts first time every time, uses no oil and the cams are just fine. The headset nut came loose...but then...
  20. S

    T7 Upgrade Time – Ready to Roll!

    Yes...dust etc find its way into the cable housing. Lubing flushes out the bad stuff. If ever you had your bike back from a service and it felt like a new bike...most likely you had a good mechanic that lubed your clutch cable.
Top