Gisteraand n interesante Youtube gekyk wat ergos van Kove 800 vergelyk met ander bikes. Die Kove is maar beknop in die cockpit department. Handlebar height, leg room ens. Die T7 is baie meer roomy...ek is 6'4" so dalk meer sensitief as ander in terme van bike fit. Die Kove 800 lyk wel baie mooi...