Jis dit hang af van liggaamsbou. Die 990 het my dood gemaak gedurende n 3500km trip, agv die seat wat min opsies toelaat vir sit. Soos jy sê, mens sit "in hom"
Die 500, met cush hub, klein windscreen en seat concepts seat, is vir my lang bene, die beste opsie; kan baie rondskuif op die seat...