Aftermarket stainless steel valves is n fix vir Honda kaas valves, ja.
Jy't begin deur te insinueer dat Jap beter is, nou reken jy die CRF450X hou nie want hy moet nie vir 1000km DS rides gebruik word nie, hahaha
Laat ons sien wat weeg die "nuwe" DRZ en of hy olie gaan gebruik teen konstante...