Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. dirtWarp

    501 Rally/Adv build

    Jou sussie approve
  2. dirtWarp

    501 Rally/Adv build

    Met n long john
  3. dirtWarp

    501 Rally/Adv build

    N gentleman praat nie uit die bos uit nie
  4. dirtWarp

    My Kove 450 Rally February 2024

    Sure sounds like you are "touching the dream" :LOL:
  5. dirtWarp

    501 Rally/Adv build

    Priorities. Ek was daar vir net een ding; die Himbas, en hulle is vlugvoetig deur die landskap
  6. dirtWarp

    Suspension: Xplor Pro gen 1 vs gen 2

    oe!, hoe lus ek nou 'n bier 🍻
  7. dirtWarp

    501 Rally/Adv build

    Hierso kan jy sien; die seat concepts het so 'n bree gedeelte. Kan lekker na agter op die seat skuif, om my kniee en *** 'n breek te gee.
  8. dirtWarp

    501 Rally/Adv build

    daai seat is baie nice! En hys seat concepts (y) Maar ek moet jou se, selfs na 2 weke op Bart se stock 500 seat in Namibie was die seat regtig geen probleem. My 990 se seat was soveel sagter en breer, maar wat my dood maak is om net 2 opises te he: staan of sit op presies net een plek (990 seat...
  9. dirtWarp

    Suspension: Xplor Pro gen 1 vs gen 2

    Ek hoop nie dis my bottel wyn wat jy van praat nie.
  10. dirtWarp

    KTM 790 Adventure vs Kove 800X Pro vs Yamaha Ténéré 700, an MCN Review

    Suspension is a non-issue on the T7, you mos know that by now? Jy kan n triple clear op n T7 met besemstokke in die triple clamps, @tau het video bewyse daarvan 😆 *Ek terg net hoor.
  11. dirtWarp

    501 Rally/Adv build

    Skokwekkend 😬
  12. dirtWarp

    Suspension: Xplor Pro gen 1 vs gen 2

    Dis nog altyd my punt, sien jy nou? Ek preek nie net dat goeie suspensie altyd net help nie, ek leef dit ook uit deur selfs my 500 te upgrade! Sommige ouens is so goed, hulle kan man alleen deur Australië ry op stock bikes, waar enige ander mens dit nooit sou aandurf nie, want wilde...
  13. dirtWarp

    Suspension: Xplor Pro gen 1 vs gen 2

    Dankie vir die info. Die 51n was op my vorige shock. (Eks gebou soos n stokinsek wat 85kg weeg) Geen idee wat die swart spring se rating is nie 🤔
  14. dirtWarp

    My Kove 450 Rally February 2024

    Hoe so? Then a KTM EXC is also no DS?
  15. dirtWarp

    501 Rally/Adv build

    Been erm'ing and ah'ng for about 2 years and finally decided to get the shock that matches the forks! Old and "New" So nice, being able to adjust the sag this way. Will also be handy when carrying some luggage 👍 Lekkerrrr!
  16. dirtWarp

    My Kove 450 Rally February 2024

    O ok, hulle skiem seker die L is ook amazing in tight technical
  17. dirtWarp

    My Kove 450 Rally February 2024

    Beter as KYB SSS op WR450? 😬
  18. dirtWarp

    Electric vehicles. Wow. Just wow!

    MAF sensor of muff sensor, jou mafkees
Top