@BuRP
Help my gou, die TPI’s kan mos nie hardloop sonder n battery nie?
Nie soos die Carb 300’s nie, kickstart en jys shap selfs sonder n battery.
Soos ek dit verstaan, as jy die 500 jumpstart met kabels, maar die battery het geen volts en is stukkend, dan sal die fiets nie hardloop nie...