Hallo manne, 'n vinnige vraag en jammer as dit erens gepost is (het probeer soek) Ek verbeel my daar was 'n track oor die berg van Steytlerville se kant af tot in die kloof. As ek reg onthou was daar 'n gedeelte tot by 'n toring en dan weer ander af..help my reg asb. Ek sit 'n paar goed bymekaar...
KTM 1290 Superduke, Powercommander 5 + quickshifter - R2500 , Race Dongle : Not 100% but I'm sure it will fit 1290 Adventures as well, just to set-& remember settings like Traction / ABS - R800, paid R1750, brand new in original packaging
Geniune KTM plastics - various, older model (pre 2004 as ek reg onthou, maar daar is 'n part nr op verpakking) rear fender, fork protectors and front mudguard (wou die high fender conversion op 990 doen) sowel as nr plate/rear taillight holder.. Make an offer
Homemade Alu pillion footpegs vir KTM990, moet natuurlik net aanmekaar gesweis word. Ons kleintjie is nou amper 'n jaar oud en my vrou ry nie meer saam nie, reeds haar riding gear verkoop.. R200 - 00
Soos almal het ek ook die week bietjie garage skoongemaak en is hier 'n klompie goed wat ek wil wegmaak. Die fondse sal gaan vir my restorasie van die 1969 Z50A :thumleft:
Hier is 'n klompie "goodies" vir 'n Honda CD200 (gesien hier is 'n CD185 adverteer so tydjie terug, parte sal werk) wat...
Ek hoor jou Hardy en dis seker maar een van die goed wat mens "rondom" moet werk as ons hul deel van Namibië gaan verken nê? Beautifull area en dit lyk of jul 'n lekker trip gehad net. Net 'n vinnige vraag. In watter rigting doen jul die toer? In 2006 het ek Kaokoland gedoen vanaf Ruacana teen...