Kom ons hou by beide van die fietsies het my 'n poets gebak. Ek val beide kere vol gekit en met die 1290 seker so rondom 140km/h afgekom, buiten 'n klompie roasties niks oorgekom nie. Die 300 se val was ek 2de rat, seker nie eers 60km/h nie en my knie moertoe. Moes ACL rekonstruksie sowel as 2x...