Daar is bietjie blomme buite Kamieskroon rigting Skilpad, as daar hierdie tyd Augustus nie blomme is nie sal daar nie wees nie, dit raak eerder nou oostewind tyd, maw dit sal net minder raak. Jy sal wel vygies teen die wekus af kry en met dit prt ek van Hondeklipbaai suidwaarts..