Ek ry tyrefix, spaar tube, tools en pomp saam.
Ek het fugit agterin want ek gebruik dit hier op vierwiel en grassnyer. Moes Loxton toe en kom by fiets en agterwiel pap, toe kyk ek vir spyker of iets, kry niks, gooi ek fugit, pomp en ry.
Hele paar duisend km’s later en hou nogsteeds lug👍
Ek...