Ek weet ja, sal maar maar kyk hoe ons beskikbare tyd lyk. Dalk moet ek liewers kyk of ek nie erens volgende jaar 'n plan kan maak vir 'n lekker pad-avontuur op Vrystaat nie.
Ek is maar skrikkerig vir Prieska, ek het al verwaande stories gehoor van 'n man in crocks wat bluikbaar baie berig in...