Dis vir my baie hartseer om al die verlate plase en ou opstalle te sien. Ons het so twee jaar terug vir 'n lang naweek op 'n plaas so 80km buite Calvinia gaan bly. My vrou het nog nooit Ouberg Pas en Gannaga Pas gery nie, so die Saterdag het ons die bakkie en piekniek mandjie gepak en so sirkel...