Baie dankie Werner, ek het mos maar so gereedskap verslawing en soek altyd iets in en om die huis om te doen as 'n verskoning om nuwe gereedskap te kan koop :rolleyes:. Maar dit is soos jy sê, baie van die gereedskap het "sentimentele" waarde soos goed wat ek van my pa oorgeneem het of...