As ek Paarl en Wellington mommerplate sien dan dink ek sommer "Shaun Dikens"
Dalk verkoop die vrou die fiets vir die prys wat haar man vir haar gesê hy dit voor gekoop het... :unsure:
Ek sien ook dat dit 2 verskillende name op die twee advertensies is. Beste is om maar die nommer(s) te bel en...