Sorry Dusty Rusty, maar my storie is die reine waarheid, eintlik het ek dit gepost net om te wys dat mens werklik sulke lang Kobras kry...dit kan klink soos n wolhaar storie....ek is nie bang vir slange nie,maar ek moet se ek was effens versigtig vir daardie kalant.
Subie, ons loop Somertyd...