Gebruik Castrol Chainwax of enige Chainwax, moenie enige olie gebruik nie, dit maak 'n helse gemors en jou agterwiel en bike is vol fyn olie spatsels.
Ek neem altyd 'n klein sagte borseltjie en borsel sand en enige gemors liggies af en spuit net dan nuwe wax weer op, laat dit so n paar minute...