Hi, baie dankie Grootseun, dit was n plesier, bly jy het dit geniet!!
Dankie Abel, eks bly jy het dit geniet!!
Hi Ronsard, ja, die onbekende in Afrika maak die avontuur net soveel meer opwindend, ongelukkig verander die politiek in Afrika so vinnig en dit maak so n trip moeilik om te beplan...