Dit was baie lekker om jou op die toer te hê (uiteindelik) nou weet jy ook hoekom ons so lief is vir die Noorde van Namibia.
Jou vrou het jou goeie maniere geleer Roux. 😆
Mens kon duidelik sien dat jy elke dag ten volle geniet het, en jy het altyd ‘n smile op jou gesig gehad.
Ek praat nou...