Ons weet nou nognie wat presies so spesiaal is aan die spesifieke Tenere is nie maar ek glo darem hy sal die "abuse" beter hanteer as 'n CRF van die fabriek af.
Klink my baie mense dink sy is stupid om dit te doen maar ek dink dis 'n cool idee. Hulle is tog bekend as baie betroubare fietse?