Ek ry met MX broek en boots en ballistic top. Ek het laasjaar teen tussen 70 en 80km/h 'n "foutjie" gemaak en 'n front wheel washout gehad. Ek die bike het saam lekker ver geskuur met my voet vasgepen tussen die
motorfiets en die grond. Dit was gelukkig redelike gladde grond sonder klippe.
Die...