Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Karoo Rider

    West Coast/Cederberg camping

    Been to Donkieskraal last week - can recommend. Only about 5 sites, neat ablutions, swimming pool, bar, etc. They've got rooms and glamping tent units as well. Nearest "big" town probably Lambertsbay, think it was 45km or so.
  2. Karoo Rider

    Oukloof voor Krismis

    Dankie Chris, dis altyd 'n groot lekkerte en voorreg om saam met jou op 'n trip te gaan - ek verruil dit vir niks. Ons maak beslis weer so!
  3. Karoo Rider

    Oukloof voor Krismis

    Dankie XRRX (y)
  4. Karoo Rider

    Oukloof voor Krismis

    Ek kry ys en hout by die kantoor. 'n Biertjie en paar koeldranke word ingelê terwyl ons tente opslaan. Die koel aanlug kom ingerol en 'n kampvuur-rokie word geruik. Later fluister 'n paar skaaptjoppies op die rooster. Ek is tevrede. Bevoorreg. Die volgende dag is dit nie ver huis toe nie...
  5. Karoo Rider

    Oukloof voor Krismis

    By Leeu-Gamka word brandstof en ligte verversings aangeskaf, en ons druk verder. Die son is op sy stukke. Eerste grondpad links af, en ook hier is tekens van groot waters wat moes afgekom het. Sommige plekke het die driwwe hoë grondwalle weerskante met 'n baan oopgestoot. 'n Paar dae terug...
  6. Karoo Rider

    Oukloof voor Krismis

    Vroegdag word gewoel. Dit gaan warm word vandag en ons sal moet aanstoot. Maar eers koffie en nog 'n storie of drie. Ons moet groet. [Elmar, nogmaals duisende dankies vir die voorreg om daar saam met julle te kon kamp]. Amper dadelik is Oukloof op ons en ek draai my nek seer van al die...
  7. Karoo Rider

    Oukloof voor Krismis

    In Fraserburg ontmoet ons vir vriend Elmar (@Merino) en sy gesin, en ons vertrek uit na 'n plaashuis toe wat tans onbewoon is. Die onlangse hael het geweldige skade aan die vensters en geute veroorsaak. Ons skuif sommer vinnig reg, tente word opgeslaan en die dag begin leer optrek. Nou is dit...
  8. Karoo Rider

    Oukloof voor Krismis

    In Merweville gekom trek ons af vir 'n paar minute in die koelte. Sommer vinnig moes ons koffie en koeldrank van die hand wys toe die huiseienaar en haar vriendin uitkom. Plattelandse gasvryheid op sy beste. Ons gesels wel 'n paar woorde. Tot op hede was ek altyd onder die indruk dat...
  9. Karoo Rider

    Oukloof voor Krismis

    Ons ry Ladismith uit, weswaarts rigting Anysberg. Sommer vinnig kan ons sien hoe die onlangse donderweer hier kom slote krap het. Driffies en sementbruggies staan kaal en wag vir herstelwerk. Iewers moes 'n padskraper darem plek-plek die nodige kom doen het om toegang te bewerkstellig. By...
  10. Karoo Rider

    Oukloof voor Krismis

    Die jaar twintig-twee-en-twintig. Wat 'n knewel. Veral werksgewys was dit 'n uitdagende, maar tog vervullende jaar vir my. 'n Nuwe pos en werk op verskillende aanlegte, 'n stewige leerkurwe inderdaad. Volgende jaar se take en hul sperdatums is reeds pragtig en puntsgewys uitgesit vir wanneer...
  11. Karoo Rider

    Tankwa here we come - oh no - it's washed away...

    Great report so far - thanks. I love Ons Karoo Plaas and Christo & Ann are the best hosts.
  12. Karoo Rider

    My Dec / Jan 2022/3 ride

    Heimer kry vir jou van daai Pinlock visor inserts. You'll thank me later.
  13. Karoo Rider

    My Dec / Jan 2022/3 ride

    Wil oor Nuwejaar 'n paar dae met die kamermaat en die kortvolk gaan kamp in die Cederberge. Dalk loop ons raak by Oasis. Geniet jou trip en ry veilig.
  14. Karoo Rider

    Sold FS: 2 X Honda XLR250s (BOTH SOLD)

    Well everyone, that's how you do a detailed, open and honest description of goods for sale!
  15. Karoo Rider

    Gamkapoort Dam Accommodation

    I love old Fox... But should you wish to consider other nearby accommodation I'm sure Jonel & Fritz Hunlun from Zandrivier farm (near Seweweekspoort) will be able to provide anything from camping to self catering: 076 276 2864
  16. Karoo Rider

    Cam Wear. Any examples in SA?

    Same thing (excessive cam wear) happened to a friend of mine's 790, luckily no major damage yet, but the bike had difficulty starting in recent times, so he took it in. Think odo is on 13k or there about, bike is out of warranty, so not sure how it's handled, almost too afraid to ask him.
  17. Karoo Rider

    Schengen visa application

    The underlying lesson here appears to be: European officials do their job with great accuracy and don't give a sh!t about the difficulties we go through in obtaining the visas!
  18. Karoo Rider

    Schengen visa application

    Also used Capago (for a French visa) in Cape Town recently for an upcoming business trip, got the Schengens back in about two weeks. Used the "VIP" option and must be honest it was a pleasure to use. Three of us arrived, provided our documents, had pictures taken and was all done probably less...
  19. Karoo Rider

    5 day meander.....

    Beautiful bike! Subscribed.
  20. Karoo Rider

    Honda Africa Twin Pics

    Awesome pics Ian, where were those taken on the riverbank?
Top