Chris, die gedeelte onder Brand se baai is nou 'n gemors. Hulle myn die strande en meeste van die pad lyk nou soos 'n high way vir die myn trokke wat onder by Gert de Topit se baai uit gaan. Daardie trokke loop 24/7. Die ironie is, jy mag glad nie met n voertuig op n strand gaan nie, maar dit...