Jammer man. Werk en als was bietjie mal aan my kant. En dan, wanneer dit naweek is, voel ek net lus van wegkom van die laptop - of ten minste van dink! As ek in daai bui is skryf ek net "en toe ry ons hier en toe ry ons daar". Maar die dag se storie is al geskryf. Met al die emosies wat gepaard...