... die seisoen het gedraai ... stof is nou erg as die windjie nie waai nie ... gister middag hierdie "grafsteen" onder die witstinkhoutboom agter die fietse gekry ... in die Gatsrant noord van Potch ... dalk is hier n Wolmarans op die forum wat meer weet ...